Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 14:12 Die Boodskap (DB)

Al bly hulle ook sonder kos ter wille van My, sal Ek My nie aan hulle steur nie. En al bring hulle ook allerhande soorte offers vir My, sal Ek dit nie aanvaar nie. Ek sal met hulle klaarspeel deur oorloë, hongersnood en siekte op hulle pad te bring.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 14

Kyk Jeremia 14:12 in konteks