Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:17 Die Boodskap (DB)

Die Here is sterker as alles en almal. Hy het Israel en Juda soos hierdie olyfboom geplant. Hy sal sorg dat hulle vernietig word. Die mense van Israel en Juda het slegte dinge gedoen. Hulle het My kwaad gemaak, want hulle het wierook vir Baäl gebrand om in sy goeie boekies te kom.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:17 in konteks