Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:16 Die Boodskap (DB)

Die Here het gesê: “Daar was ’n tyd toe Ek julle ’n pragtige groen olyfboom genoem het. Mooi om te sien en vol goeie vrugte. Maar in ’n groot storm sal die weerlig die boom brand en al die takke verskroei.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:16 in konteks