Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:13 Die Boodskap (DB)

Juda, julle het net soveel afgode as wat julle stede het. Julle het ook op baie plekke klippe opgestapel waarop julle wierook vir die skandelike afgod Baäl kan brand. Daar was amper soveel plekke as wat daar strate in Jerusalem is.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:13 in konteks