Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:12 Die Boodskap (DB)

Die mense van die stede van Juda en Jerusalem sal dan hulle afgode smeek om hulle te help. Hulle sal selfs wierook vir die afgode brand om hulle guns te wen. Die afgode sal hulle nie uit die moeilikheid help as die ramp hulle tref nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:12 in konteks