Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:2 Die Boodskap (DB)

Die Here wou sekere dinge vir die koning en die volk sê. Hy het Jeremia daarvoor gebruik. Hy het vir hom boodskappe gegee in die dertiende jaar wat Josia koning van Juda was (ongeveer 627 v.C.). Josia was die seun van koning Amon.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:2 in konteks