Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:1 Die Boodskap (DB)

In hierdie boek lees ons alles wat Jeremia gesê het. Sy pa se naam was Gilkija. Jeremia kom uit die dorpie Anatot, wat in die Benjaminfamilie se gebied is. Hy en sy familie was mense wat by die tempel van daardie tyd gewerk het. Hulle was priesters.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:1 in konteks