Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:3 Die Boodskap (DB)

Die Here het aangehou om vir Jeremia boodskappe te gee ook in die tyd van koning Jojakim, wat Josia se seun was, tot in die elfde jaar dat Sedekia koning was (tot 586 v.C.). In Augustus van hierdie jaar is die mense wat in Jerusalem gebly het, gevang. Die mense van Babel het die inwoners van Jerusalem uit Juda weggevat na hulle land toe. Hulle sou in Babel in ballingskap moes bly.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:3 in konteks