Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:16 Die Boodskap (DB)

Op dié manier sal Ek my mense in Juda straf vir alles wat hulle verkeerd gedoen het. Hulle was nie lojaal aan My nie. Hulle het agter ander gode aangeloop. Die ergste is, hulle het hierdie beelde met hulle eie hande gemaak en dan buig hulle sowaar voor so ’n beeld asof dit ’n regte god is!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:16 in konteks