Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 1:15 Die Boodskap (DB)

Ek beveel al die konings in die noorde om Jerusalem toe te kom. Hulle sal na die ingange van Jerusalem toe kom en elkeen vir hom ’n plek kry waar hy kan baasspeel. Hulle sal Jerusalem se mure probeer afbreek om so in die stad in te kom. Hulle sal ook van die ander stede in Juda aanval.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 1

Kyk Jeremia 1:15 in konteks