Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:10 Die Boodskap (DB)

Selfs al kry Israel iemand anders onder die nasies wat hom wil help, gaan dit op niks uitloop. Ek sal hulle in ’n hoek vasdruk. Hulle knieë sal onder hulle knak soos pakdonkies wat ’n vrag dra wat te swaar is. Hulle sal soos ’n dier wees waarop die koning en die leiers ’n vrag sit wat te swaar is om te dra.

Lees volledige hoofstuk Hosea 8

Kyk Hosea 8:10 in konteks