Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 8:11 Die Boodskap (DB)

“Efraim het al meer en meer plekke gebou waarop hy offers vir sy sonde kan bring. Efraim het egter die altare wat hy gebou het, gebruik om offers vir die afgode te bring. Dit het net gemaak dat hy al meer en meer teen die Here oortree het.

Lees volledige hoofstuk Hosea 8

Kyk Hosea 8:11 in konteks