Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 4:7 Die Boodskap (DB)

Jou nageslag het al meer geword. Daar het al meer mense gekom wat vir God moet werk. Maar soos hulle al meer geword het, het die mense wat nie na My wil luister nie, ook al meer geword. Mense het gedink dat julle belangrik is. Ek gaan dit verander. Hulle gaan in die toekoms niks van julle dink nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 4

Kyk Hosea 4:7 in konteks