Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 4:8 Die Boodskap (DB)

“Die mans wat die offers bring, kry voordeel uit die offers wat my volk bring om vir hulle sonde te betaal. Hulle wens selfs dat die volk nog meer verkeerde dinge moet doen. Hoe meer sonde die volk doen, hoe meer moet hulle offers vir die Here bring. Omdat die priesters ’n deel van die offer kry om te eet, beteken meer offers vir hulle meer kos.

Lees volledige hoofstuk Hosea 4

Kyk Hosea 4:8 in konteks