Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 4:6 Die Boodskap (DB)

“My volk boer agteruit omdat hulle My nie meer ken nie. Die man by God se huis is die oorsaak daarvan. Jy moet die pad vir die volk wys, maar jy het nie belanggestel om hulle van My te leer nie. Ek stel daarom ook nie verder belang dat jy vir My moet werk nie. Jy het vergeet om jou volk te leer wat die Here wil hê. Daarom gaan Ek ook vergeet van jou nageslag wat ná jou die werk moet voortsit.

Lees volledige hoofstuk Hosea 4

Kyk Hosea 4:6 in konteks