Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 4:14 Die Boodskap (DB)

Ek sal nie julle dogters en skoondogters straf vir wat hulle doen nie, want hulle volg maar net die priesters se slegte voorbeeld. Die mans wat die offers bring, gaan slaap by die vroue wat saam met hulle werk. Hulle bring saam met die vroue offers vir die afgode. ’n Volk wat nie meer mooi dink wat hy doen nie, het homself verraai.

Lees volledige hoofstuk Hosea 4

Kyk Hosea 4:14 in konteks