Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 4:13 Die Boodskap (DB)

Hulle bring offers bo-op die berge. Hulle verbrand hulle offers op die heuwels onder die digte skaduwee van al die groen bome. Julle dogters het prostitute geword wat by die offerplekke werk. Julle skoondogters het agter vreemde mans begin aanloop.

Lees volledige hoofstuk Hosea 4

Kyk Hosea 4:13 in konteks