Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 4:15 Die Boodskap (DB)

“Israel, as jy van die Here af wegdwaal, moet jy nie Juda saamsleep dat hy ook skuldig word nie. Juda, jy moenie agter Israel aanloop na Gilgal en Bet-Awen toe waar hulle hulle offers bring nie. Jy moenie ook daar beloftes gaan maak vir die Here nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 4

Kyk Hosea 4:15 in konteks