Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 4:12 Die Boodskap (DB)

“My volk verwag dat die stuk hout waarvan hulle ’n afgod gemaak het, vir hulle sal sê wat hulle moet doen. Hulle verwag dat ’n stok vir hulle die waarheid sal vertel. Hulle het losbandig geword. Hulle het soos ’n vrou geword wat agter mans aanloop. Hulle het die Here heeltemal vergeet.

Lees volledige hoofstuk Hosea 4

Kyk Hosea 4:12 in konteks