Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 14:4 Die Boodskap (DB)

Assirië kan ons nie red nie. Ons kan nie op ons weermag en ons wapens vertrou nie. Ons kan nooit weer vir die gode wat ons met ons eie hande gemaak het, sê ‘My god’ nie. ’n Kind wat niemand het om vir hom te sorg nie, kan maar net by U die liefde en die versorging kry wat hy nodig het.”

Lees volledige hoofstuk Hosea 14

Kyk Hosea 14:4 in konteks