Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 14:5 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Ek sal die siekte wat jy gehad het, gesond maak. Ek sal genesing bring. Jy sal nie weer wil wegloop van My af nie. Ek sal jou vreeslik liefhê. Ek sal glad nie meer vir jou kwaad wees nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 14

Kyk Hosea 14:5 in konteks