Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 14:3 Die Boodskap (DB)

Kom na God toe en sê vir Hom dat jy verkeerd was. Kom terug na die Here toe. Bid tot die Here: “Vergeef ons tog al ons sonde. Ons is jammer daaroor. Aanvaar tog ons verskoning oor ons sonde. Ons belydenis is die offer wat ons bring om ons sake met U weer reg te stel.

Lees volledige hoofstuk Hosea 14

Kyk Hosea 14:3 in konteks