Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:4 Die Boodskap (DB)

Hulle praat baie maklik. Hulle maak beloftes wat niks beteken nie. Hulle sluit ooreenkomste wat hulle niks help nie. Die uitsprake wat hulle regters in die hof maak, het geen betekenis nie. Dit is soos gifplante in die veld waarmee jy niks kan doen nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:4 in konteks