Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:5 Die Boodskap (DB)

“Die mense wat in Samaria bly, gaan sleg voel oor die kalf by Bet-Awen wat van goud gemaak is. Die volk en die mans wat vir hom offers gebring het, sal oor hom huil. Hulle sal hardop huil omdat hy nie meer belangrik is nie.

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:5 in konteks