Ou Testament

Nuwe Testament

Hosea 10:3 Die Boodskap (DB)

Dan sal hulle sê: ‘Ons het nie meer ’n koning nie. Ons het mos nie respek vir die Here gehad nie. Maar wat maak dit in elk geval saak? ’n Koning sou nou niks vir ons kon doen nie.’

Lees volledige hoofstuk Hosea 10

Kyk Hosea 10:3 in konteks