Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 1:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Hierdie is die liefdesliedere van Salomo.

2. Soen my weer en weer, want jou liefde smaak soeter as wyn.

3. Hoe lekker ruik jou reukmiddel en hoe mooi klink jou naam tog nie. Al wat ’n jongmeisie is, is op jou verlief.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 1