Ou Testament

Nuwe Testament

Hooglied 1:4 Die Boodskap (DB)

Vat my, dan hardloop ons weg. Wees vir my soos ’n koning en neem my na jou kamer toe. Saam sal ons gelukkig wees. Ons sal mekaar geniet en onsself in ons liefde verloor. Ek weet waarom al die jongmeisies so gaande oor jou is.

Lees volledige hoofstuk Hooglied 1

Kyk Hooglied 1:4 in konteks