Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:3 Die Boodskap (DB)

Die Here was al in die verlede by Israel betrokke toe hulle nog deur die woestyn getrek het. Kyk ’n mens na die hemel en die aarde, dan sien jy iets van die groot en heerlike teenwoordigheid van die Here.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:3 in konteks