Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 3:2 Die Boodskap (DB)

Here, ek was verstom toe ek gehoor het van al die dinge wat U gedoen het. Ek bid dat U nou in ons nood weer hierdie buitengewone dinge sal doen. Here, wees genadig, selfs al is U vir ons kwaad.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 3

Kyk Habakuk 3:2 in konteks