Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:6 Die Boodskap (DB)

Maar die dag sal kom wanneer hierdie volke wat nou ly, spotliedjies oor die Babiloniërs sal begin sing en hulle belaglik sal maak met spotgedigte. Hulle sal sê: Dit sal nog beroerd met julle gaan, julle diewe! Hoe lank dink julle kan julle nog aanhou om mense te verplig om sogenaamde skuld te betaal sodat julle nog ryker kan word?

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:6 in konteks