Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:5 Die Boodskap (DB)

Maar kyk maar, mense wat baie van hulleself dink, word maklik deur ’n honger na mag verlei. Hulle kry nooit genoeg nie en is nooit tevrede met wat hulle het nie. ’n Mens kry altyd die gevoel dat hulle gulsig is. Hulle hou net altyd aan om ander volke te probeer oorwin en te oorheers.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:5 in konteks