Ou Testament

Nuwe Testament

Habakuk 2:7 Die Boodskap (DB)

Dinge sal nog verander, julle sal sien. Baie gou gaan hierdie mense by wie julle skuld invorder in opstand kom. Julle sal van vrees aan die bewe gaan as hulle julle begin aanval en julle in hulle mag beland.

Lees volledige hoofstuk Habakuk 2

Kyk Habakuk 2:7 in konteks