Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:32 Die Boodskap (DB)

“Wat is dit?” het Laban gevra.Jakob het geantwoord: “Laat my vandag nog deur die kuddes loop en laat ek elke gespikkelde en gestreepte skaap, al die swart lammetjies en al die bokke met spikkels en strepe vir my vat. Dit sal dan my loon wees, niks meer nie.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:32 in konteks