Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:31 Die Boodskap (DB)

“Hoeveel moet ek jou betaal?” het Laban gevra.“Niks nie,” sê Jakob. “Jy hoef my nie geld te gee nie. Daar is eintlik net een ding wat ek graag wil hê. En as jy dit gee, sal ek weer jou kuddes versorg.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:31 in konteks