Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:33 Die Boodskap (DB)

Jakob het voortgegaan: “Jy kan kom kyk of ek eerlik was. As jy deur my kudde loop, sal elke skaap of bok wat nie spikkels of strepe het nie, gesteelde diere wees. Elke lammetjie wat nie swarterig is nie, sal ’n dier wees wat ek van jou gesteel het.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:33 in konteks