Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 30:30 Die Boodskap (DB)

Voordat ek hier gekom het, het jy nie veel gehad nie, maar toe het die Here jou ryk gemaak en baie besittings gegee. Wat ek ook al gedoen het, het jou net ryker gemaak. Nou het dit tyd geword dat ek vir my vroue en kinders moet sorg.”

Lees volledige hoofstuk Genesis 30

Kyk Genesis 30:30 in konteks