Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:14 Die Boodskap (DB)

Jakob het vir Laban ook weer alles oor en oor vertel. Later het Laban vir hom gesê: “Jakob, jy is deel van my bloed en van my familie. Bly hier!” Jakob het ’n maand lank by sy oom gebly.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:14 in konteks