Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 29:13 Die Boodskap (DB)

Laban kon sy ore nie glo nie. Dat Jakob, sy eie suster se seun, hier kan wees, was mos nie moontlik nie. Laban het alles net so gelos en na Jakob toe gehardloop. Hy het hom omhels, hom gesoen en na sy huis toe gebring.

Lees volledige hoofstuk Genesis 29

Kyk Genesis 29:13 in konteks