Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 28:12 Die Boodskap (DB)

Wat ’n droom het hy nie gehad nie! Daar was ’n baie lang leer, van die grond tot bo by die hemel. Die engele van God het op en af met die leer geklim.

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:12 in konteks