Ou Testament

Nuwe Testament

Genesis 28:11 Die Boodskap (DB)

Teen die aand se kant het hy by ’n plek gekom en besluit om sommer daar te oornag. Hy het een van die klippe wat daar rondgelê het, geneem en dit as kussing gebruik. Toe het hy net daar gaan lê en aan die slaap geraak.

Lees volledige hoofstuk Genesis 28

Kyk Genesis 28:11 in konteks