Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:11 Die Boodskap (DB)

Volgens die briewe het die koning aan die Jode in al die stede die reg gegee om saam te staan en hulleself te verdedig. Hulle het nou die reg gehad om enige gewapende mag van enige volk of provinsie wat hulle aangeval het voor die voet dood te maak, vroue en kinders inkluis. Hulle kon selfs hulle aanvallers se besittings as buit vir hulleself vat.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:11 in konteks