Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 8:10 Die Boodskap (DB)

Mordegai het die briewe in die naam van die koning geskryf en dit met sy seëlring verseël. Daarna het hy die briewe met boodskappers uitgestuur wat met vinnige perde uit die koning se stalle gery het.

Lees volledige hoofstuk Ester 8

Kyk Ester 8:10 in konteks