Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:12 Die Boodskap (DB)

Ons moes onder geen omstandighede met hulle trou nie. Ons moes hulle nooit help om aan te gaan met die verkeerde dinge nie. Ons moes vir hulle oppas sodat ons self die goeie dinge van die land kon geniet en die land vir altyd aan ons en ons kinders kon behoort.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:12 in konteks