Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 9:11 Die Boodskap (DB)

U het ons deur u boodskappers gewaarsku dat die land waarin ons gaan bly, vol is van verkeerde dinge. Die volke wat in die land gebly het, het die land vuil gemaak met die gode wat hulle aanbid en die lelike dinge wat hulle vir die gode doen.

Lees volledige hoofstuk Esra 9

Kyk Esra 9:11 in konteks