Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:36 Die Boodskap (DB)

Hulle het ook die briewe wat die koning geskryf het, vir die koning se amptenare gegee. Hulle was goewerneurs in Wes-Eufraat. Die amptenare het die volk en die tempel van God met alles gehelp wat die koning gesê het hulle vir hulle moet gee.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:36 in konteks