Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:35 Die Boodskap (DB)

Almal wat teruggekom het, het toe vir die God van Israel offers gebring wat op die altaar verbrand is. Daar was twaalf bulle vir al die Israeliete. Ons het 96 ramme, 77 lammers en twaalf bokke vir die sonde geoffer. Ons het al hierdie offers vir die Here op die altaar by die tempel verbrand.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:35 in konteks