Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:63 Die Boodskap (DB)

Die goewerneur wat die provinsie vir die Perse bestuur het, het besluit dat hulle nie saam met die ander priesters van die offers mag eet nie. ’n Priester moes eers met die urim en tummim hulle lot bepaal. Hy moes kyk hoe die steentjies val om te weet wat God oor hulle besluit het.

Lees volledige hoofstuk Esra 2

Kyk Esra 2:63 in konteks