Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 2:61-62 Die Boodskap (DB)

Daar was priesters wat nie kon sê aan watter families hulle behoort het nie. Dit was die groepe van Gabaja, Kos en Barsillai (wat getroud was met ’n dogter van die Gileadiet Barsillai en toe na hom vernoem is). Hulle is ook nie as priesters aanvaar nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 2

Kyk Esra 2:61-62 in konteks