Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:9 Die Boodskap (DB)

Op die derde dag, dit was die twintigste van die negende maand, was al die mans wat in Juda en Benjamin bly, in Jerusalem. Hulle het op die plein voor die tempel van God bymekaargekom. Hulle het gestaan en bewe. Aan die een kant was hulle gespanne oor wat gaan gebeur. Aan die ander kant was dit koud en het dit aanhoudend gereën.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:9 in konteks