Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:8 Die Boodskap (DB)

Die leiers van die priesters het besluit dat elkeen wat nie binne drie dae in Jerusalem opdaag nie, alles sal verloor wat hy besit. Hy sou ook nie langer as ’n Judeër beskou word nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:8 in konteks